Weens die rioolverwerkings­aanleg in De Aar wat nie in ’n werkende toestand is nie, word rou riool blykbaar in parke en oop stukke veld rondom die dorp gestort.