Korrupte verhoudings het na bewering tussen diensverskaffers en sekere amptenare van die Noord-Kaapse departement van ...
’n Nuwe rolstoel vir elk het die lewe vir twee Noord-Kapenaars verbeter. Op Woensdag 30 Oktober het Kelebogile Geyers van ...
Sy eie boekery van ongeveer 11 000 boeke laat Hannes Noëth daagliks die waarde van die geskrewe woord in gedrukte vorm besef, ...
Ek het verlede week die voorreg gehad om my bladsy-buurman, Hannes Noëth, se boekbekendstelling by een van die aftreeoorde in Kimberley by te woon.
Met die bekendstelling van ons saamgebundelde Twyfelhoekie-rubrieke kry ek geleentheid om op ou spore terug te stap.
Annie's Pub & Grill in Stikland spog met nóg ’n reuseskepping wat op Saterdag 2 November 'n skare mense byeengebring het om ’n glasie op die grootste Don Pedro van 279? l te klink.