The Dr Beyers Naudé Local Municipality’s failure to reliably supply water to its residents is alarming and unacceptable. Various towns, including Graaff-Reinet, Nieu-Bethesda, Jansenville, Aberdeen, ...
The FF Plus in the Tshwane Metro Council insists that the decision by the South African Local Bargaining Council (SALBC) to reinstate five officials implicated in tender fraud be reviewed. The Metro’s ...
The FF Plus herewith expresses its deepest condolences to the family of the five-year-old Ameer Abrahams who died yesterday (8 January) after been hit by a stray bullet in Manenberg in the Cape Metro ...
A Musina family was attacked in their farmhouse on Wednesday morning (8 January) after five attackers presumably gained entry to their home through an unlocked back door. The incident occurred at ...
Die VF Plus in Kempton Park is bekommerd oor nóg ‘n vermybare kragonderbreking wat die gevolg is van Eskom se infrastruktuur wat nie behoorlik in stand gehou word nie. Met die aanvang van 2025 het ‘n ...
Die versuim van die Dr. Beyers Naudé-plaaslike munisipaliteit om volhoubaar water aan inwoners te lewer, is kommerwekkend en onaanvaarbaar. Verskeie dorpe, insluitend Graaff-Reinet, Nieu-Bethesda, ...
Die VF Plus spreek sy innige meegevoel uit met die familie van die vyfjarige Ameer Abrahams wat gister (8 Januarie) deur ʼn dwaalkoeël in Manenberg in die Kaapse metro gedood is. Dié voorval is ʼn ...
’n Gesin van Musina is Woensdagoggend (8 Januarie) in hul plaaswoning aangeval en aangerand nadat vyf aanvallers vermoedelik toegang deur ‘n ongesluite agterdeur verkry het. Die voorval het omstreeks ...
The Basic Education Laws Amendment Act (BELA) was signed this afternoon – along with an agreement that the regulations guiding the implementation of the Act will indeed resolve the contentious ...
Die burgemeester van die Thembelihle-plaaslike munisipaliteit (Hopetown en Strydenburg), mnr. Marnus Visser, wat sedert die naweek in aanhouding is weens beweerde huishoudelike geweld, behoort uit eie ...
Die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) is vanmiddag onderteken – met ‘n ooreenkoms dat die regulasies wat die wet gaan rig, wel die omstrede artikels 4 en 5 rondom taal en toelating sal kan ...
Die VF Plus doen ʼn dringende beroep op die premier van die Vrystaat, Maqueen Mathae, om die provinsie tot rampgebied te verklaar weens die aanhoudende droogtetoestande wat veral die landbousektor ...