In Nêrens, Noord-Kaap Deel II is die las wat Lorrie dra baie swaarder as in Deel I. Shana Mans vertel oor hoe sy vir die verfilming voorberei het, haar agting vir haar medespelers en haar drome om ’n ...
Op 19 September 2024 het HIKMICRO sy langverwagte Stellar 3.0- en Thunder 3.0-modelle bekendgestel, wat ’n nuwe standaard in ...
Sakkie Matthee, die waarnemende skoolhoof van dié skool in Dan Pienaar, het ’n weddenskap aangegaan dat as die leerlinge R200 ...
Deur noue samewerking met kliënte oor ’n wye reeks bedrywe, het Centrafin homself as ’n betroubare vennoot in die groei en sukses van Suid-Afrikaanse besighede gevestig. Dit is duidelik dat Centrafin ...
In die laaste jaar of wat het daar talle boeke verskyn oor korrupsie in die regerende ANC. Die ervare politieke joernalis ...
2. Roer die verseëlaar goed voor en gedurende aanwending. Wend een kwistige laag Woodoc 45 Tile and Cement Sealer aan met die kwas, maar moenie dat dit opdam nie. As jou oppervlak baie poreus is, kan ...
Die Hoërskool Swartland en die Hoër Jongenskool Paarl se o.19A’s het op 30 Oktober op Swartland in Malmesbury in ’n ...
Die geliefde eienaars van die gewilde Beef & Barrel-restaurant, wat oor die jare ’n baken in Piet Retiefstraat geword het, ...
Die Swartland-munisipaliteit het onlangs ’n groot stap geneem om die veiligheid van kwesbare gemeenskappe te verseker deur 1 ...
Die Bet-el Baptiste-gemeente het onlangs (op 26 Oktober) die strate ter bewusmaking van borskanker en ondersteuning van vroue ...
Lede van Swartland Veteraneklub het die afgelope Saterdagoggend (2 November) die tuin van die verkeersirkel aan die bopunt ...
Abbotsdale Lillies en Vredenburg, die Grootuitdaagliga-kampioene van Swartland en Weskus, het mekaar die afgelope Saterdag (2 ...