As die Suid-Afrikaanse boorling Clint van der Linde ’n musiekrigting kon kies, sou dit as konsertpianis of bariton wees. Maar ...
Donald Trump (78), aangewese Amerikaanse president, is geskeduleer om Vrydag gevonnis te word in sy strafregtelike ...
Die kleinseun van oudpres. Nelson Mandela wat na verwagting Vrydag in die hof sou verskyn, sal voorlopig nie aangekla word ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Die verwoestende veldbrande in Los Angeles, waarin minstens vyf mense reeds dood is en duisende huise en geboue vernietig is, ...
’n Oos-Kaapse boer is op ’n aanklag van bedrog gevonnis nadat hy oneerlik was oor die verkoop van dragtige koeie.
Kykers het in 2013 vir die eerste keer aan die Kokkkedoor-tafel kom sit en oor die jare het nog familielede van die reeks ...
Die werklikheidsreeks Kokkedoor: Vuur en vlam is binnekort terug op die kassie en beloof ’n nuwe seisoen vol uitdagings, ...
Die dodetal in Gasa in die eerste nege maande van die oorlog tussen Israel en Hamas was ongeveer 40% hoër as wat deur die ...
Wat ’n mens ook al van hom of sy oortuigings dink, in die Westerse politiek van die vroeg 21ste eeu is Elon Musk nou die ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Twee van die voorste Afrikaanse handelsmerke, Huisgenoot en Netwerk24, span saam om slypskole vir toekomstige Afrikaanse ...